Download the Ek Joke Net 2 theme song here.
Laai die Ek Joke Net 2 tema lied hier af.

Ek Joke Net 2

You might think you’re just an ordinary citizen minding your own business, but when the “Candid Kings” are around, no one is safe! Ek Joke Net 2! is a candid camera movie of epic proportions, and with the newly established Comedic Actors ‘Commission, also known as K.@.K, everyone’s a target. From some students who unexpectedly find themselves in the midst of a drug bust, a blind man asking for help while buying condoms, video store assistants discovering pornographic films in clients’ DVD cases and a well-known South African rock band who is threatened by the police, no one is safe from the Candid Kings.
Jy dink waarskynlik dat jy 'n doodgewone burger is wat nie in ander se sake inmeng nie, maar wanneer die “Candid Kings” naby is, is niemand veilig nie! Ek Joke Net! 2 is 'n poetsbak-film van epiese proporsies, en met die nuutgestigde Komiese Akteurs Kommissie, ook bekend as die K.@.K, is almal 'n teiken. Van studente wat hulself onverwags in die middel van 'n klopjag bevind, 'n blinde man wat raad vra tydens kondoom-aankope, videowinkel-assistente wat pornografiese films in kliënte se DVD-kassies ontdek en 'n baie bekende Suid-Afrikaanse rockgroep wat deur die polisie gedreig word, is niemand veilig wanneer die “Candid Kings” naby is nie.